"Case Trekker"
— usu e Armand Hofmeyr
"Case Trekker" o se pese na faia i le aferika i saute fa'asalalau i le 28 mati 2024 i luga o le alaleo aloa'ia o le fa'amaumauga - "Armand Hofmeyr". Saili fa'amatalaga fa'apitoa e uiga i le "Case Trekker". Su'e le pese o le Case Trekker, faaliliuga, ma mea moni o pese. Tupe maua ma Net Worth o loʻo faʻaputuina e sponsorships ma isi punaoa e tusa ai ma se faʻamatalaga o loʻo maua i luga ole initaneti. E faafia ona aliali mai le pese "Case Trekker" i siata musika tuufaatasia? "Case Trekker" ose vitiō musika ta'uta'ua na fa'apipi'iina i siata pito i luga ta'uta'ua, e pei o le Top 100 Afelika i Saute Pese, Top 40 aferika i saute Pese, ma isi mea.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Case Trekker" Mea Moni
"Case Trekker" ua o'o i le 203.7K le aofa'i o fa'aaliga ma le 1.2K fiafia i le YouTube.
Ua tuuina atu le pese i le 28/03/2024 ma faaalu 0 vaiaso i luga o siata.
O le igoa muamua o le vitio musika o le "ARMAND HOFMEYR - CASE TREKKER".
"Case Trekker" ua lomia i luga o le Youtube i le 27/03/2024 19:56:32.
"Case Trekker" Pepese, Tusipese, Fa'ailoga Fa'amaumauga
Dankie aan die manne van Case Hi, Klaas en Willie en die res vir julle bydra met ALLES!
Dankie Richard en Michelle van Richphotography vir julle Awesome video en editing
;Dirk Van Niekerk Dan vir jou amazing g werk met die song dit klink befõ
;Michelle Pistorius
, my Lief dankie vir jou liefde, Fotos en makup vir die
;Die Veiling Pub 'Herman' dankie dat ons jou Awesome bar kon gebruik
;My enganeers Eric en Chris dankie vir julle hulpmet die
;Ons 3 Actors in die video L en L en die Pa julle was awesome, julle maak die video
! en dankie Jacques en Stefan vir die vinnige
;Dankie aan David Gresham, Silvia en julle span wir die agtergrond papier
;
Lirieke
Die son sagies teen jou lyf
En die wind waai deur jou hare
Niks kan mooier wees ekke
Voel die klop hier in my are
Want om jou alleen te kry
Maak alles in my wakker
Niks hier rondom ons
Behalwe ek en jy
Ek stick jou vir 'n koppie koffie
Op my rooi case trekker
Ekke kyk diep in jou oë
Dan gesels ons nog so lekker(so lekker)
Oor 'n Boere koffie
Op 'n bloed rooi trekker
Die beter alleen hier saam met jou
Wooh-wo hooo-jou-ou-ou
Wooh-wo hooho jou-ou-ou
Stiller sal jy nie kry
Elke oomblik raak net beter
Daars baie wat ek vir jou wil sê
Die tyd hou ons vergete
Ek ril diep binne my
Met jou lippe naby myne
En jy dan sagies vra
Is dit net ek en jy
Ek stick jou vir 'n koppie koffie
Op my rooi case trekker
Ekke kyk die in jou oë
Dan gesels ons nog so lekker (so lekker)
Oor 'n Boere koffie
Op 'n bloed rooi trekker
Die beter alleen hier saam met jou
Wooh-wo hooo-jou-ou-ou
Wooh-wo hooho jou-ou-ou
Ek stick jou vir 'n koppie koffie
Op my rooi case trekker
Ekke kyk diep in jou oë
Dan gesels ons nog so lekker
Oor 'n Boere koffie
Op 'n bloed rooi trekker
Die beter alleen hier saam met jou ou-ou
'n koppie koffie
Op my rooi case trekker
Ekke kyk diep in jou oë
Dan gesels ons nog so lekker(so lekker)
Oor 'n, 'n Boere koffie
Op 'n bloed rooi trekker
Die beter alleen hier saam met jou
Ek stick jou vir 'n koppie koffie
Op my rooi case trekker
Ekke kyk diep in jou oë
Dan gesels ons nog so lekker
Oor 'n Boere koffie
Op 'n bloed rooi trekker
Die beter alleen hier saam met jou
Wooh-wo hooo-jou-ou-ou
Wooh-wo hooho jou-ou-ou
Geskryf deur: Armand Hofmeyr
Vervaardiger: Dirk Van Niekerk
Backing vocal: Arri Opperman, Burger Le Roux
Guitar: Josh Oosthuizen
videograaf: Richard Oosthuizen
Fotograaf: Michelle Pistorius
Publisher: David Gresham
#casetrekker
#case
#ArmandHofmeyr
#trekkers
#rooicasetrekker