"Bakkie"
— usu e Armand Hofmeyr
"Bakkie" o se pese na faia i le aferika i saute fa'asalalau i le 06 setema 2024 i luga o le alaleo aloa'ia o le fa'amaumauga - "Armand Hofmeyr". Saili fa'amatalaga fa'apitoa e uiga i le "Bakkie". Su'e le pese o le Bakkie, faaliliuga, ma mea moni o pese. Tupe maua ma Net Worth o loʻo faʻaputuina e sponsorships ma isi punaoa e tusa ai ma se faʻamatalaga o loʻo maua i luga ole initaneti. E faafia ona aliali mai le pese "Bakkie" i siata musika tuufaatasia? "Bakkie" ose vitiō musika ta'uta'ua na fa'apipi'iina i siata pito i luga ta'uta'ua, e pei o le Top 100 Afelika i Saute Pese, Top 40 aferika i saute Pese, ma isi mea.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Bakkie" Mea Moni
"Bakkie" ua o'o i le 148K le aofa'i o fa'aaliga ma le 890 fiafia i le YouTube.
Ua tuuina atu le pese i le 06/09/2024 ma faaalu 1 vaiaso i luga o siata.
O le igoa muamua o le vitio musika o le "ARMAND HOFMEYR - BAKKIE".
"Bakkie" ua lomia i luga o le Youtube i le 06/09/2024 07:00:21.
"Bakkie" Pepese, Tusipese, Fa'ailoga Fa'amaumauga
BAKKIE
(VERS)
Hierdie ding is dors
maar hy ry nou lekker.
ek maak hom vol
en hy raak net sterker
ja niks kan ons keer
op grond of op teer
Sy gat is los
maar hy ry lekker
(KOOR)
My bakkie, My yster
ek drop die cluch en jy luister
niks kan ons keer
die wiele draai net weer
ou groote, ek fluister
jy raak die pad nooit byster
Jys in beheer
die wiele draai net weer
Jy is n stofpad grond pad monster
(VERS)
jy lyk te mooi
ek vry nou lekker
op die agter seat
van my bakkie as ons uit gaan want
ja niks kan ons keer op grond of op teer
haar gat is los maar sy vry lekker
(BRUG]
Ooo ons Braai op die bakkie
Jag met die bakkie
Gaan van vis met die bakkie
Becuzi op die bakkie
Vry in die bakkie
Spin met die bakkie
En as hy vas sit
Dan stoot ons
Want hysi te
;
(KOOR)
My bakkie, My yster
ek drop die cluch en jy luister
niks kan ons keer
die wiele draai net weer
ou groote, ek fluister
jy raak die pad nooit byster
Jys in beheer
die wiele draai net weer
My bakkie, My yster
ek drop die cluch en jy luister
niks kan ons keer
die wiele draai net weer
ou groote, ek fluister
jy raak die pad nooit byster
Jys in beheer
die wiele draai net weer
Jy is n stofpad grond pad monster
n GROOT DANKIE aan "Auto investments waterkloof" vir die video/song en awesome
;DANKIE David Gresham Sylivia, Carla, Andrew vir al julle hulp ek kan dit nie sonder julle doen
;Dankie Richard van Richphotography vir jou stunning
;Dankie Dirk Van Niekerk
en Burger Le Roux vir saam my inni studio en inni video en dankie my lief Michelle vir jou stuning edit werk en geduld met