"Liewe Lulu" Lyrics
"Liewe Lulu" ei ai upu i le zulu, aferika gagana.
"Liewe Lulu" o lona uiga e sau mai le zulu, aferika gagana ma e le'i liua i le taimi nei i le fa'aliliuga Igilisi.
Dankie Blackie Swart vir jou Awesome song en skryf werk. Dankie dat ek jou song mag gebruik. Dankie aan David Gresham wat al die moontlik maak en Michellé my lief vir jou pragtige foto werk.
Lirieke
O ek kry hoendervleis,
as jy die dansbaan betree
Ek fantaseer oor hoe jy alles gee
En as jy uithaal
en dat ek so lekker swaai
Dan word ek mal.
Sonder jou is die dansbaan verlate my nooi
My hele lyf bewe, want mooi bly maar mooi
My hart gaan op loop as jou oë en jou smile spot met my
O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu
O Liewe Lulu
Jys die prinses van die nag liewe Lulu
Jyt my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink
En as almal staar
na die mysie hier voor
Heggende glimlag
en haar oë jou deurboor
Dit leef as jy dans en jy gly
soos 'n kat oor die vloer
Daar is iets in jou meisie wat my bloed laat stol
My oë vasgavang en my en my hart is op hol
Die passie waarmee jy die daansbaan regeer Liewe Lulu
O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu
O Liewe Lulu
Jys die prinses van die nag liewe Lulu
Jyt my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink
O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu
O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu
O Liewe Lulu
Jys die prinses van die nag liewe Lulu
Jyt my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink
Skrywer - Blackie Swart