POPNABLE afelika i saute afelika i saute

  • Itulau autu
  • MP3 Download
  • Radio Hits 2025
  • Radio
  • Resitala
  • Ulufale
  • Saili
    • Saili
    • Pese
    • Tufuga Musika
  • Siata Musika
    • Siata Musika
    • Pese Vevela 100 - Aso Ta'itasi
    • Top 100 Pese - Aso Ta'itasi
    • Top 40 Pese
  • Itulau autu
  • afelika i saute
  • Pese
  • Partytjie Slaap Herhaal
  • Upu Ma Faaliliuga

Upu Ma Faaliliuga - Partytjie Slaap Herhaal

— usu e Armand Hofmeyr

"Partytjie Slaap Herhaal" upu ma faaliliuga. Saili poo ai na tusia lenei pese. Su'e po'o ai na faia ma fa'atonu o lenei vitio musika. "Partytjie Slaap Herhaal" fatu pese, fatuga, fa'atulagaina, fa'asalalauga fa'asalalauga, ma isi. "Partytjie Slaap Herhaal" o se pese e faia i le zulu, aferika. "Partytjie Slaap Herhaal" o loo usuina e Armand Hofmeyr
  • Itulau autu
  • upu ma faaliliuga
  • siata musika
  • fuainumera
  • tupe maua
  • faatau le pese
Partytjie Slaap Herhaal Vitio Musika
Download New Songs

Listen & stream

×

Matamata ile Youtube

×
Vitio
Partytjie Slaap Herhaal
Atunuu


 Afelika i Saute Afelika i Saute
Faaopoopo
01/01/1970
Lipoti
[E le feso'ota'i musika ] [Fa'aopoopo Fa'atasiga Tufuga] [Ave'ese le Tusiata So'otaga] [Faaopoopo Lyrics] [Fa'aopoopo Lyrics Translation]

"Partytjie Slaap Herhaal" Lyrics

"Partytjie Slaap Herhaal" ei ai upu i le zulu, aferika gagana.
"Partytjie Slaap Herhaal" o lona uiga e sau mai le zulu, aferika gagana ma e le'i liua i le taimi nei i le fa'aliliuga Igilisi.

Armand Hofmeyr - Partytjie Slaap Herhaal

Week is te lank
Dis alles in die hak tot ek verlang
Ek sit hier by die werk, Is dit die moeite werd
Naweek is nog vêr, te hard gewerk

Die week het blou begin
Dae vat lank ek weet, maar ek begin
Ure af te tel, Minute voel soos hel
Sekondes voor ek jou by die werk optel

Ons almal werk vir die naweek
Ons almal wil net bietjie wegbreek
Maandag tot Vrydag vat ń rukkie
Ek wil nie, Ek werk my oor ń mik hier
Ek wil Partytjie. Slaap. Herhaal!

Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal

Hande in die lug
Soms moet mens bietjie
Af wil vat en rus
Soek die regte plek, hou jou drink-arm sterk
Kuier met n arm om die nek

Het net partytjie op my brein
Werk harder om n naweek in te kry
My voete lus vir dans, my hande klap al saam
Vrydag, Saterdag is aan die brand

Ons almal werk vir die naweek
Ons almal wil net bietjie wegbreek
Maandag tot Vrydag vat ń rukkie
Ek wil nie, Ek werk my oor ń mik hier
Ek wil Partytjie. Slaap. Herhaal!

Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal

Ons werk vir n vakansie in Desember
Warm op al in November
Ons versamel al ons sente
Partytjie dat ons rente trek

Vakansie is ons lewe
'Party' dat ons bewe
Ons byt vas vir onse lewes
Ons wil dans tot ons die ritme voel
En dans
En dans
En dans tot dat die son uitkom
En dans
En dans
'Party' saam en jy sal weet hoekom
En dans
En dans
En dans met n vas dans dans met n warm lyfie

Ons almal werk vir die naweek
Ons almal wil net bietjie wegbreek
Maandag tot Vrydag vat ń rukkie
Ek wil nie, Ek werk my oor ń mik hier
Ek wil Partytjie. Slaap. Herhaal!

Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal


Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal

Video Regisseur:
Armand Hofmeyr / Richard Oosthuizen
Kameras:
Richard Oosthuizen ( richphotography )
Redigeerder:
Armand Hofmeyr / Richard Oosthuizen
Platemaatskappy:
Armand Hofmeyr musiek / Coleske Artist
Liedjie op geneem by Armand Hofmeyr Musiek:
Armand Hofmeyr / Arri Opperman
Mix and Mastering:
Paulo Azevedo
Grafiese Ontwerper: Michelle Pistorius ( @ )
Liedjie Publikasie:
David gresham Publishing
Liedjie Skrywer:
Armand Hofmeyr 90% / Burger Le Roux 10%
Dankie aan: Michelle Pistorius / Arri Opperman / Burger Le Roux / Paulo Azevedo / Coleske Artist / Richard Oosthuizen / Cosmo City / Tipsy cow / Frikkie van Heerden
© Coleske Artist / WarrenMusic 2023
David Gresham Records


Popnable © 2015-2025

About ToS What's New Contact Us Privacy Copyrights (DMCA)