"Charka Charka"
— usu e Armand Hofmeyr
"Charka Charka" o se pese na faia i le aferika i saute fa'asalalau i le 19 setema 2023 i luga o le alaleo aloa'ia o le fa'amaumauga - "Armand Hofmeyr". Saili fa'amatalaga fa'apitoa e uiga i le "Charka Charka". Su'e le pese o le Charka Charka, faaliliuga, ma mea moni o pese. Tupe maua ma Net Worth o loʻo faʻaputuina e sponsorships ma isi punaoa e tusa ai ma se faʻamatalaga o loʻo maua i luga ole initaneti. E faafia ona aliali mai le pese "Charka Charka" i siata musika tuufaatasia? "Charka Charka" ose vitiō musika ta'uta'ua na fa'apipi'iina i siata pito i luga ta'uta'ua, e pei o le Top 100 Afelika i Saute Pese, Top 40 aferika i saute Pese, ma isi mea.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Charka Charka" Mea Moni
"Charka Charka" ua o'o i le 65.3K le aofa'i o fa'aaliga ma le 778 fiafia i le YouTube.
Ua tuuina atu le pese i le 19/09/2023 ma faaalu 0 vaiaso i luga o siata.
O le igoa muamua o le vitio musika o le "ARMAND HOFMEYR - CHARKA CHARKA".
"Charka Charka" ua lomia i luga o le Youtube i le 19/09/2023 14:33:56.
"Charka Charka" Pepese, Tusipese, Fa'ailoga Fa'amaumauga
Charka Charka
Ek sit en wag al vir die hele week
(O-Hoo-oe)
Lus om die voelers bietjie uit te steek
Ja ons wil lekkerkry
Dam toe ry
‘n Sakkie Charka pakkie blits my nou
Vers2
‘n Naweek lyfie sal dam lekker wees
(O-Hoo-oe)
Ek brand tog vir n warm dans of twee
Jy weet ek kan nie meer
Niks gaan my keer
‘n Skoffel om die kole - nou nou nou
Gee my ‘n Charka-braai
En laat die tjoppies loop
‘n Lekker glas vol ys
Die doppies loop soos stroop
Dans met n lekker girl
Staan nie ‘n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
Twee ekstra sakke ek’s oppad na jou
(O-Hoo-oe)
‘n Boere worsie op die kole gou
Steek ‘n vuurtjie aan, sit doef doef aan
Ons gooi ‘n bring en braai alweer my ou
Ons moet nou dorp toe ons gaan trap-kap vat
Ons ruk die party na ‘n ander rat
Daars ‘n lekker lyf
Met my naam op geskryf
‘n Skoffel op die kole - nou nou nou
Gee my ‘n Charka-braai
En laat die tjoppies loop
‘n Lekker glas vol ys
Die doppies loop soos stroop
Dans met n lekker girl
Staan nie ‘n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
Een charka twee charka charka my nou
(dan gaan ons)
Drie branna vier branna voel jy hom nou
(so loop hy)
Vyf charka ses charka charka my gou
Vanaand charka charka ons die woonbuurt flou
Gee my ‘n Charka-braai
En laat die tjoppies loop
‘n Lekker glas vol ys
My doppie loop soos stroop
Dans met n lekker girl
Staan nie ‘n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
Ooh Gee my ‘n Charka-braai
En laat die tjoppies loop
‘n Lekker glas vol ys
Die doppies loop soos stroop
Dans met n lekker girl
Staan nie ‘n oomblik stil
Kom Charka saam jy weet jy wil
Kom Charka saam jy weet jy wil
Publisher: David Gresham
Video: Richard Oosthuizen
Fotos: Michellé Pistorius
Producer: Dirk van Niekerk, Paulo
Skrywer: Armand Hofmeyr, Dirk van Niekerk, Burger le Roux
Betrokenheid in studio: Guitars: Joshua Oosthuizen
BV's: Burger le Roux, Dirk van Niekerk
Keys: Dirk van Niekerk
Dankie aan Charka vir julle borg en
;
#charka #armandhofmeyr #musiekvideo #afrikaans #afrikaansemusiek #afrikaansdans